CEO SleepOut 2018 on Winslyn

Na talle suksesvolle jare het die Suid-Afrikaanse been van die globale CEO SleepOutâ„¢ hierdie jaar baie sleg gevaar met slegte bywoning en deelname van uitvoerende hoofde. Die Winslyn-span was daar, en ons gesels met rolspelers oor die redes vir die afname, gesels met vanjaar se begunstigdes en vind uit hoekom die uitvoerende hoofde wat wel deelgeneem het dink dit is belangrik.

Visited 91 times, 1 visit(s) today