Na talle suksesvolle jare het die Suid-Afrikaanse been van die globale CEO SleepOutโข hierdie jaar baie sleg gevaar met slegte bywoning en deelname van uitvoerende hoofde. Die Winslyn-span was daar, en ons gesels met rolspelers oor die redes vir die afname, gesels met vanjaar se begunstigdes en vind uit hoekom die uitvoerende hoofde wat wel deelgeneem het dink dit is belangrik.
CEO SleepOut 2018 on Winslyn
Cyril Ramaphosa: The Audio Biography
Listen to the story of Cyril Ramaphosa's rise to presidential power, narrated by our very own Alec Hogg.