Gesoute eiendomsontwikkelaar kry steeds baie satisfaksie om ‘n gebou uit die grond te sien groei
Die Klipkouer met wie ek vandag gesels is Capalie Botha, stigter van Elektron Ontwikkeling.
Die Klipkouer met wie ek vandag gesels is Capalie Botha, stigter van Elektron Ontwikkeling.
Die Klipkouer met wie ek gesels is Len Fourie, eienaar van stads- en streeksbeplanning firma, Macroplan wat gebaseer is in Upington.
Jacques Basson gesels is Meyer le Roux, mede-stigter van Buffelsfontein Baard-olie.
Die breinkrag agter die ingenieursfirma Van Zyl en De Villiers in Engeland, Paul Vorster, gesels met Klipkouers oor vriendskap en besigheid, asook innoverende denke in die besigheidskonteks.
Expat Explore is ‘n onderneming in Europa wat gemiddeld 13, 000 toere per jaar reël. Jakes Maritz, is die dryfkrag agter dié onderneming.
Lekker geselsie met Kobus Wiese oor koffie, die opgang wat dit besig is om te maak, hoe om jou eie besigheid te doen, hoe om dit nie te doen nie en nog lekker ander dinge.
Entrepreneur Jacques Basson spotted an emerging new opportunity in podcasting and has applied his curiosity and experience to build a dedicated audience.